3 Mar 2023
Baie dankie vir 'n wonderlike week wat ons in julle woonstel tuis gegaan het. Dankie vir julle gasvryheid. Ons het dit baie geniet. Ek sal verseker aan al my vriende vertel van julle. Ek gaan dit baie mis. Ek hoop dat ek weer so 'n geleentheid sal kry om weer na julle toe te kom. Nognaals baie, baie dankie. xxx
Alta en Philip en Rose
26 Feb 2023
Once again a joy to come back again and again. The comfort of this house is so nice, homely. The garden lovely, home from home. See you again next time. Nico and Cint make it a pleasure everyday.
Apie and Jewel. xx
Apie en Jewel 4
26 Mar 2022
This was our 3rd stay and oh boy, how fantastic. It just get better and better. I call it my home from home. Spend 2 weeks of comfort, fun and happiness.
See you again soon.
Apie & Jewel Viljoen.
Apie en Jewel Viljoen 3
21 Sep 2021
Our second stay here, what a pleasure, a home from home. Already planning on our next stay.
Apie & Jewel Viljoen.
Jewel & Apie Viljoen
18 Mar 2021.
The most pleasant holiday I have spent in a long time. The flat is complete with everything you need and very comfy. I will definitely come here every year.
Jewel Viljoen
11 Jan. 2023
Liefste oom Nico en Tannie Cynthia,
Ek kan nie begin om dankie te se vir hoeveel spesiaal en ongelooflik lekker oom en tannie hierdie vakansie / wittebrood vir ons gemaak het nie. Ons waardeer alles wat beide oom en tannie vir ons gedoen het. En ek weet nie hoe ons dit kan terugbetaal aan oom en tannie nie. Van die vriendelike geselsies tot in met die kleinste "detail" was alles sulke plesier gewees. Dit was wonderlik vir my en Herman. 'n Huisie by die see. Ons was geseend met die beste toe ons, ons paadjie hiernatoe vind & dit is met 'n swaar hart wat ons moet groet. Maar ek weet dat dit definitief nie die laaste keer wees wat ons vir oom en tannie gaan kom kuier. Soos Herman se: "Ons gaan elke wittebrood hier wees".
Ons wens die beste en net groei vir oom en tannie vorentoe.
Liefde.
x Sualyncia en Herman x
Herman en Sualyncia Steyn
1 Jan 2023
Baie dankie oom Nico en tannie Cynthia vir al julle gasvryheid terwyl ons hier gebly het. Waardeer regtig als, tot hulp met laaste aand se medisyne vir ons seuntjie te gee! Die huisie was silwerskoon en het al die geriewe wat 'n mens aan kan dink, het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gerus en die seuns het so lekker gespeel. Die swembad was 'n hit!!. Wens julle alle sukses en hoop om jul weer gou te sien.
Baie liefde.
Johan, Suret, Dylhan, Divhan, Lizl en Zoey.
Johan Myburgh en familie
23 Des 2022
Wat 'n wonderlike manier om die jaar mee af te sluit. Baie, baie dankie vir alles. Ons het dit verskriklik geniet hier by julle! Baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Julle plekkie is pragtig, voel soos huis. Hoop ons sien mekaar gou weer! Alles van die beste vir 2023.
Geseende kersfees.
Pas julle mooi op!
Rienes, Marthie, Armandt en Janrico/
~x~
Nieman familie
15 Des. 2022
Baie dankie vir 'n ongelooflike lekker vakansie. Julle plek is uit die boonste rakke. Skoon en netjies.
Wynand, Tjaart, Wiehan, Miane, Abegail
Parkin famile
28 Oct 2022
Dear Cynthia & Nico
Thank you so very much for making us feel home and welcomed. We as a family had a lovely stay with you. On our next visit we will order good weather.
Mia, myself and Colin wanted to say thank you and we will come enjoy the sea and sand at our home away from home soon.
You really have a wonderful place and we as a family only wish you all the best and lots of families to visit you and make wonderful memories that will last a lifetime!
Ps. thx for lending hubby a walking stick. No place would have shown us such kindness.
xxx the Zodiates family.
The Zodiates family
19 Okt 2022
Baie dankie vir jul gasvryheid. Die studio is baie prakties en ons het heerlik hier gewoon. Dankie vir die skoon en netjiese plek.
Ons bid julle sukses toe en hoop julle trek nog baie gaste.
Tot 'n volgende keer.
Gerhard & Ida
ps. Dankie vir julle "welkom mandjie" vol bederf.
Die Benade familie.
8 Okt 2022
Baie dankie vir 'n heerlike week hier by julle! Julle plek is pragtig en skoon. Julle sien ons beslis weer! Ons sal Seventy-5 Broadway oral aanbeveel. Dit is rus vir die siel. Dankie vir julle gasvryheid. Julle is TOPS !!
Gert, Tereza en Gerhard.
~"~
Botha familie
14 Mei 2022
Baie dankie vir 'n wonderlike vakansie! Julle het uit jul pad gegaan om seker te maak ons is gerieflik en veilig. Baie dankie vir al jul raad en advies oor plekke om te sien, dinge om te doen & plekke om te eet. Julle is great. Hoop om julle gou weer te sien.
Pieter, Shaleen, Anita en Shirley.
Die Visser familie.
15 Jan 2022.
Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het dit baie geniet. Ons sal definitief weer kom.
Groete van die Smith familie.
Die Smith familie.
5 Jan 2022
Lovely clean place, ample space for my hubby, daughter and I. Affordable, which is always a winner! Nico and Cynthia are wonderful friendly, helpful hosts (owners).
Thank you so much for a wonderful holiday at your beautiful home!
God bless.
Noel, Janine & Janel.
The Brinton family
2 Jan 2022
Baie dankie oom / tannie. Ons het ons vakansie vreeslik geniet.
Sien julle somme gou weer.
Baie liefde.
Natasha, Damian en Xavier.
Natasha de Beer familie
20 Des 2021
Baie dankie vir julle gasvryheid! Ons het regtig tuis gevoel by die huisie by die see ..........
Ons sal definitief weer hier kom kuier.
Mag julle van krag tot KRAG beweeg en geseend bly.
Mynhardt, Corleze, Lea en Ruach.
Die Swanepoel familie.
16 Des 2021
Watter oulike plekkie, baie netjies en gerieflik ingerig. Als wat ons nodig het. Dis soos my eie huis by die see. Waardeer die gasvryheid. Die is 'n baie netjiese plekkie.
Baie dankie vir Nico en Cynthia (happy smiles)
Die Jacobs gesin, Chris & Barbara.
Ons kom beslis weer kuier !!
Die Jacobs gesin.
13 Des 2021
Baie lekker gekuier! Mooi skoon en netjies.
Sien julle weer.
Adele, Nico en Lihann
Die van der Merwe familie
18 Okt 2021
So lekker gewees om weer hier te kom kuier! Ons het nou goed batteries gecharge die week.
Baie dankie vir jul gasvryheid.
Seventy-5 Broadway sal altyd spesiaal wees vir ons.
Groete
Piet & Lizl van Vreden, Mpumalanga.
Die Van Vreden familie
3 Oct 2021
Good place, good people, good time. Thank you for a wonderful time and the wonderful hospitality.
Hope to see you again soon.
Wilmar, Andrea, Louis, Sharmain en Olivia.
Die Venter familie.
23 Aug 2021.
Will definitely be back.
A gem of a stay! Great central location and easy walk down to the beach. Friendly hosts and everything you could need while on holiday.
Vyfsterre x 6
Chris van Niekerk / Lekkeslaap
23 Aug 2021.
Baie dankie vir julle gasvryheid. Baie skoon en netjies. Sal beslis weer kom. Jammer die tyd het so gou gevlieg. Tot volgende keer. xxx
Chris van Niekerk
23 Aug 2021.
Great home away from home. Wish we were staying for longer. Thank you for a wonderful stay.
Thank you.
All kiddies agrees, everything is nice - Dean, Marc, Jessica and Jacques.
The Van Aardts
9 Aug 2021.
Thank you for making us feel at home, even though it was a short stay. We will definitely be back for a much longer stay. You guys are so humble and your home is so warm and inviting. So neat and beautiful. Stay safe and God bless.
The Wheatleys
11 Junie 2021.
Baie dankie dat julle ons so op nr. 99 uitgehelp het. Ek het al in baie plekke hier rond gebly en julle plekkie is by verre die mooiste en beste. Dankie vir die vriendelike mense wat julle is. Ek sal definitief weer en weer gebruik maak van julle.
Groete.
Rosa, Annatjie en Tokkie xxxx
6 Jun 2021.
Wonderful place to stay, well-equipped.
Easy to find, very kind hosts, very secure, not far from beaches, and close to all amenities.
Vyfsterre x 4
Viersterre x 2
Steven van Greunen / Lekkeslaap
6 June 2021.
Thank you so much for a beautiful place. We really loved staying here. U have a beautiful place. So peaceful + neat + tidy. The kindness that was shown towards us. We hope this will be a success for you guys. The lovely rusks you left for us. Such humble people you are. May God bless you both.
Best wishes.
Van Greunen family and Tristan
1 May 2021
This is a place of peace. We felt at home and enjoyed our stay so much. Thanks for everything. We will visit again.
Family Oosthuizen, Prinsloo, Elnis, Taljaard
1 May 2021.
Baie dankie Cynthia en Nico vir jul gasvryheid en vriendelikheid. Ons het baie lekker gebly en sal julle plekkie verder adverteer. Mooi bly en pas julle self ook mooi op en wees veilig.
Groete.
Dolla en familie.
9 Apr 2021.
Fantasties.
Baie netjies en wel toegeruste eenheid. Sentraal gelee. Vriendelike en gasvrye eienaars.
Vyfsterre x6
Lekkeslaap / Mariette Swart
As published on "Sakpas verblyf" :-
15 Desember 2020. Vanaand die grootste surprise ooit gekry. Ons het 'n plekkie in Manaba Beach gekry. R600 per nag. Eerlik waar was ek baie skepties. Maar so vat ons die pad. Half sewe sluk ek al my suspiesies. Die mooiste plek ooit !!!
Ruim. Skoon. Alles op hul plek. 2 Slaapkamers. Een grooooooot badkamer. Spabad. Stort. Aijaijai.
Sitkamer. Volle DSTV.
Kombuis. Sal Gordon Ramsay jaloers maak.
Ontvangs is soos ou vriende.
Broadway straat 75.
Ek voel skuldig teen die prys!!
Eienaar se kontak nr. is: Nico 0605083712
Piet van Vreden